Huis van Sakse-Koburg en Gotha

Huis van Sakse-Koburg en Gotha
Wapen van die Huis van Sakse-Koburg en Gotha
Wapen van die Huis van Sakse-Koburg en Gotha
Stam af van Huis van Wettin
Lande België, Portugal, Verenigde Koninkryk en Bulgarye
Hoof Andreas van Sakse-Koburg en Gotha
Stigter Ernst I van Sakse-Koburg en Gotha
Gestig 1826
Titels Koning van die Belge, Koning van Portugal, Koning van die Verenigde Koninkryk, Koning van Bulgarye
Opgevolg deur Huis van Windsor
Huis van Koháry
Huis van Braganza-Sakse-Koburg en Gotha
Leopold I, prins van Sakse-Koburg-Saalfeld; die eerste koning van België
Detail van ’n portret van George I van Groot-Brittanje, Godfrey Kneller.

Die Huis van Sakse-Koburg en Gotha (dikwels Sakse-Koburg-Gotha; Duits: Sachsen-Coburg und Gotha) is een van die Duitse dinastieë waarvan lede oor verskillende Europese lande regeer het.

Die dinastie het ontstaan uit die hertoghuis Sakse-Koburg-Saalfeld (uit die Huis van Wettin), wat in 1826 die dubbelhertogdom Sakse-Koburg en Gotha in besit geneem het. Kinders uit hierdie geslag het in die 19de eeu oor verskillende ander lande begin regeer:


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search